DESCRIPTION
Afrikaans my darling is n opvolgbundel vir die baie gewilde bundel rubrieke My mamma is i taal (reeds drie keer herdruk) die rubrieke in die nuwe bundel is sedert 2001 in tydskrifte, koerante (die meeste daarvan in Rapport) en op die internet gepubliseer, Maar, waarsku die skrywer: “hierdie is die oorspronklike tekste, derms en bloed en alles.