DESCRIPTION
Vier en twintig uur. Een dag langer. Wat sou jy daarmee doen? As jy sou weet jy het een dag, net een dag langer om te leef. Of sou sou jy ‘n fontien gaan soek en plat gaan le met jou gesig in die en drink? En weet dat die lewende water die dors vir ewig les?