DESCRIPTION
Van sy eerste verskyning was ook die klein dingetjies ;n treffer. In hierdie bundel skryf John Van der Berg, Bekende omroeper en skrywer die wereld van die klein dingetjies oop. Hy skryf oor die betekenis van dinge wat dikwels onopgemerk verby gaan: die klein daad van vriendskap of meegevoel; ‘n jeugherinnering; die lafenis van die aanduur; oor die skoonheid van eenvoudige alledaagse voorwerpe, ‘n bekende omgewing, die eie haard, hoe eenvoudig ook al.