DESCRIPTION
n Boek is soos n tuin wat in jou sak gedra kan word, lui di Chinese gesegde. Tuin terapie vier die helende krag van tuinmaak en is daarom nie net vir tuiniers nie, maar vir almal wat hou van hoe n tuin lyk en ruik. Tuine leer ons, tuine troos ons, tuine laat ons groi, se skrywer Ted O’Neil.