DESCRIPTION
Vier Jou Vrouwees Terapie borrel oor van die eiesoortige ervarings en veel soortige gawes van die helfte van die menslike familie: vroue.
Hierdie tydige en relevante elf-help-boeke is pragtig geillustreer en bring n boodskap wat vroue van alle ouderdomme en in alle lewensituasies sal bematig en hul vrouwees positief sal bevestig.