DESCRIPTION
Waneer god op ‘n dag ”n pakkie ongeneeslike sieke by jou laat aflewer, verwag ‘n mens dat hy in die begeleidende brief dieselfde boodskap vir jou het as vir Hiskia: Se vir jou geliefdes wat jou laaste wense is, want jy gaan sterf, jy sal nie langer lewe nie. In Brief uit die hart vertel Johanna du Plessis, die afgelope nege jaar al ‘n ander boodskap van die Vader ontvang het – ‘n opdrag wat elke gelowige kind van God kry: Leef en getuig tot eer van my naam – onder alle omstandighede!